Tuisblad vir Durbanville Pret Skribbel Pret Skribbel Gids Sluit-aan liefdadigheid handels-hoekie
 
 
     
   
 
 
Adverteer jou produk of diens in die SkribbelGids 
Maandeliks R50.00 of
Een jaar kontrak R600.00 
 
Adverteer jou produk of diens in die SkribbelGids met ‘n profielblad wat meer vertel oor jou produk of diens asook ‘n kontakvorm vir navrae na jou epos. Alternatief kan jy ook net ‘n link na jou bestaande webblad opsit.  
Maandeliks R120.00 of
Een jaar kontrak R1 000.00
 
Die kostes sluit in die ontwerp van jou webblad advertensie en by Opsie 2 ook die ontwerp van jou profielblad. Kostes sluit ook 4 veranderinge op die advertensie of profileblad per jaar in. 
 
Om pos te ontvang is bewys as een van die wonder metodes om jou kind te help met lees.  

Daarom bied Skribbel vir ouers en ook vir skole die geleentheid aan om in te teken en ‘n Skribbel blaaitjie maandeliks te ontvang per pos teen slegs R80 per jaar, per gesin. Skole se tarief verskil en word bepaal volgens aantal blaaitjies soos benodig.

Kliek op die sluit aan knoppie en  verskaf aan ons die inligting soos nodig en ons kom terug na u met die nodige reelings.

Om deel te word van ons elektroniese verspreidingslys om maandeliks die Skribbel nuusbrief, gevul met pret en kompetisies vir die kleinspan en ook spesiale aanbiedinge van ons adverteerders, is so maklik soos 1,2,3.

Kliek op die sluit aan knoppie en  verskaf aan ons die inligting soos nodig en ons kom terug na u met die nodige reelings
.
 
 
 
 
 
 
 
Webwerf deur Fdesign.co.za          |          Skribbel Sitemap